Wednesday 3 August 2011

Spinning round like a record

Dis nou ek, al spinnende.  Vat en los en vat en los.


Tussen hekelprojekte...

Giant Granny Square, nou op rondte 30.

...brei-handskoene...


Regterkant was maklik...eh...iets gebeur daar links, sal moet hulp inroep.

...nuwe kombuis insettle...

Nog baie goed wat rondlê, maar als gaan 'n plekkie kry.

Teen die lig geneem, verskeie bokse gaan nog verdwyn hier, maar kyk net hoe great is my winkeltoonbank! 



...nuwe gang en gaste toilet verf...


Waka doen sy ding

...plantjies vir die tuin...


Vanmiddag met die manne


...voorskool se resepteboek wat amper klaar is


Met 'n designer voorblad !

...en ek wil net gaan sit en lees...

Wat ongelees in my boekrak lê en wag...

En Gautrein gaan ry met kids!


Gautrein se eerste ritte van Hatfield gister

(Moet wel seker nou bieg dat my great Assistent, Algemene Bestuurder en nou Verwer, Waka eintlik verf...).

I am literally spinning.

Between crochet projects, gloves to knit, settling into the new kitchen, painting the new guest WC & passage, finishing the preschool's recipe book...and I just want to sit down and read. And take the boys for a joyride on the new Gautrain!
(Eh...must confess that it's actually my great Assistant, General Manager en now Painter Waka who'd doing the painting...)

No comments: